Psalms 31:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar ek het op U vertrou, HERE; ek het gesê: U is my God.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek hoor baie fluisteringe oor my, en daar is angs van alle kante. My vyande span saam teen my; hulle maak planne om my dood te maak.
Afrikaans 1933/1953 Want ek het die skindertaal van baie gehoor -- skrik rondom! -- terwyl hulle saam raad hou teen my; hulle is van plan om my lewe te neem.
Afrikaans 1983 Ek hoor dreigemente van baie; dit dreig van alle kante af. Baie span teen my saam en smee planne om my lewe te neem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want ek het die kwaadpratery van baie gehoor: “Verskrikking aan alle kante!” Wanneer hulle teen my saamspan, beplan hulle om my lewe te neem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ek hoor baie mense fluister en sê: “Ons moet hom van al die kante aanval.” Hulle maak saam planne teen my, hulle wil my doodmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ja, ek het gehoor hoe mense stories oor my loop en vertel. Agteraf maak hulle planne om my dood te maak. Hulle span saam teen my. Hulle wil my doodmaak.