Psalms 31:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ek het die laster van baie gehoor: vrees was oral; terwyl hulle saam teen my beraadslaag het, het hulle uitgedink om my lewe weg te neem.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek word vergeet asof ek dood is, soos ’n ding wat vergaan.
Afrikaans 1933/1953 Ek is vergeet uit die hart, soos 'n dooie; ek het geword soos 'n ding wat lê en vergaan.
Afrikaans 1983 Ek is vergeet soos iemand wat lankal dood is, ek het geword soos 'n ding wat lê en vergaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is vergete – uit die hart soos iemand wat dood is; ek word soos 'n gebreekte kleipot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het geword soos 'n mens wat gesterf het, ek het geword soos 'n weggooi-ding, mense het my vergeet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense maak of ek nie meer bestaan nie. Ek is soos ’n dooie wat besig is om te verrot.