Psalms 30:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Watter wins is daar in my bloed as ek in die put afdaal? Sal die stof U loof? sal dit U waarheid verkondig?
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het na U geroep, Here. Ek het by U, Here, gepleit om genade:
Afrikaans 1933/1953 Ek het U aangeroep, HERE, en ek het die HERE gesmeek:
Afrikaans 1983 Ek het na U geroep, Here. Ek het U om genade gesmeek:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Na U, Here, roep ek, by my Heer smeek ek om genade:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ek het tot Ú gebid, net tot U, ek het gesoebat dat my Here vir my moet help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het ernstig tot U gebid, Here. Ek het gevra dat U tog weer vir my sal goed wees.