Psalms 30:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | HERE, deur u guns het U my berg sterk laat staan; U het U aangesig verberg, en ek was verskrik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe ek voorspoedig was, het ek gesê: “Niks sal my ooit beweeg nie!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het wel in my sorgeloosheid gesê: Ek sal vir ewig nie wankel nie. |
| Afrikaans 1983 | Toe dit goed gegaan het, het ek wel gesê: “Niks sal my ooit laat wankel nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is die een wat onbesorg gesê het: “Ek sal nooit wankel nie!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe dit met my goed gegaan het, het ek gesê dit sal altyd so wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe dit nog met my goed gegaan het, het ek maklik gepraat. Ek het gesê: “Niks sal ooit met my verkeerd loop nie.” |