Psalms 30:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want sy toorn duur net 'n oomblik; in sy guns is die lewe: geween kan vir 'n nag bly, maar vreugde kom in die môre. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sing tot eer van die Here, julle wat getrou is! Loof sy heilige Naam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Psalmsing tot eer van die HERE, o sy gunsgenote, en loof sy heilige gedenknaam; |
| Afrikaans 1983 | Sing tot eer van die Here, julle wat Hom getrou dien, loof sy heilige Naam! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Besing die Here, julle wat sy getroue volgelinge is, en prys sy •heilige, gevierde Naam, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle wat in die Here glo, julle moet vir Hom sing, julle moet sy heilige Naam noem en vir Hom dankie sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sing lofliedere om die Here se Naam groot te maak. Julle almal wat Hom dien, prys sy Naam! Dink met respek na oor alles wat Hy doen. Hy is heeltemal anders as mense. |