Psalms 30:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | HERE my God, ek het U aangeroep, en U het my gesond gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal u lof verkondig, Here, want U het my gered. U het my vyande verhinder om bly te wees oor my. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal U verhoog, HERE, want U het my opgetrek en my vyande oor my nie laat bly wees nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek wil u lof verkondig, Here, want U het my gered en my vyande nie laat bly wees oor my nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek verheerlik U, Here, want U het my opgetrek en U het nie toegelaat dat my vyande hulle oor my verheug nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, ek wil U prys, want U het my gered en my laat uitkom, sodat my vyande nie kan juig oor wat met my gebeur nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, ek sal u Naam prys, want U het my gered. U het my vyande gekeer om met my te spot. |