Psalms 30:13 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom sal ek sing tot u eer en nie swyg nie. Here my God, ek sal U dank vir altyd.
Afrikaans 1983 Daarom sal ek sing tot u eer; ek sal nie stilbly nie. Here my God, vir altyd sal ek U loof!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat my hele wese U kan besing en nie stilbly nie. Here, my God, ek sal U vir altyd prys!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom sal ek sing, ek sal nie stilbly nie, my God die Here, ek sal U altyd prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom sal ek lofliedere vir U sing. Ek sal nie stilbly nie. Here, my God, ek sal nooit ophou om U te prys nie.