Psalms 30:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Totdat my eer tot eer van U kan sing en nie swyg nie. O HERE my God, ek wil U loof vir ewig.
Afrikaans (NLV) 2011 U het my droefheid verander in ’n dans van vreugde. U het my rouklere weggeneem en my met vreugde geklee.
Afrikaans 1933/1953 U het my weeklag vir my verander in 'n koordans, U het my roukleed losgemaak en my met vreugde omgord; [ (Psalms 30:13) sodat my eer U kan besing en nie swyg nie. HERE, my God, vir ewig sal ek U loof. ]
Afrikaans 1983 Ek was in die rou, maar U het my van vreugde laat dans. U het my rouklere uitgetrek en vir my feesklere aangetrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “U het my rouklag in 'n koordans verander, my rouklere uitgetrek en my met vreugde omgord,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gehuil en getreur, maar U het my laat dans. U het my rouklere weggevat en my laat feesvier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek was baie hartseer, maar U het my lewe met blydskap volgemaak. Nou huil ek nie meer nie. Ek spring in die lug van vreugde. U het my ’n groot eer aangedoen. Ek vier fees.