Psalms 30:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoor, HERE, en wees my genadig: HERE, wees my helper.
Afrikaans (NLV) 2011 “Wat sal dit U baat as ek sterf, as ek wegsak in die graf? Kan my stof U loof in die doderyk? Kan my stof u trou daar verkondig?
Afrikaans 1933/1953 Watter voordeel is daar in my bloed as ek neerdaal in die kuil? Sal die stof U loof? Sal dit u trou verkondig?
Afrikaans 1983 “Watter voordeel is daar in my ondergang as ek die graf moet ingaan? Kan stof U loof? Kan dit u trou verkondig?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Watter nut het dit as my bloed gestort word, as ek na die grafkuil afgaan? Sal stof U prys? Sal dit u trou verkondig?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wat sal U kan wen as ek sterf, as ek afgaan na die doderyk? Mense wat dood is, kan nie vir U prys nie, hulle kan nie vertel dat U altyd doen wat U belowe het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het vir U gesê: “Wat help dit U as ek doodgaan? Kan iemand wat dood is, U prys? ’n Dooie kan tog nie vertel hoe goed U is nie.