Psalms 30:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | ('n Psalm en Gesang by die inwyding van die huis van Dawid.) Ek wil U roem, HERE; want U het my opgehef en my vyande nie oor my laat juig nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Psalm, 'n lied by die inwyding van die Huis. Van Dawid. |
| Afrikaans 1983 | 'n Psalm. 'n Lied vir die inwyding van die tempel. Van Dawid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Psalm. 'n Lied vir die inwyding van die huis. Van Dawid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Psalm. 'n Lied toe hulle die tempel gewy het. Van Dawid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |