Psalms 3:9 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verlossing kom van U, Here. Mag u seëninge op u volk rus. Sela |
| Afrikaans 1983 | Hulp kom net van die Here af. U laat dit goed gaan met u volk. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | By die Here is daar redding; op u volk rus u seën. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is net die Here wat kan help. U laat dit goed gaan met u volk. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is net die Here wat ’n mens kan red. Hou tog u hand oor u kinders, Here! |