Psalms 3:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Staan op, HERE; red my, o my God, want U het al my vyande op die wangbeen geslaan; U het die tande van die goddelose gebreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is nie bang vir tienduisende mense wat my van alle kante bedreig nie. Sela
Afrikaans 1933/1953 Ek sal nie vrees vir tien duisende van mense wat rondom teen my gereed staan nie.
Afrikaans 1983 Ek is nie bang vir tienduisende mense wat van alle kante af op my toesak nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is nie bang vir tienduisende manskappe wat reg rondom my teen my stelling inneem nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is nie bang wanneer tienduisende mense my van al die kante wil aanval nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is nie bang nie, al staan ’n skare mense reg rondom my, gereed om my aan te vat.