Psalms 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar is baie wat van my siel sê: Daar is geen hulp vir hom in God nie. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 O Here, ek het so baie vyande; so baie kom teen my in opstand.
Afrikaans 1933/1953 ***
Afrikaans 1983 Ek het so baie vyande, Here! Baie kom in opstand teen my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, hoe het my teenstanders vermeerder! Baie staan teen my op.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ek het baie vyande, baie mense is opstandig teen my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, kyk net hoe baie mense rebelleer teen my. Hulle word net meer en meer. ’n Klomp van hulle wil my aan die keel gryp.