Psalms 3:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | ('n Psalm van Dawid, toe hy vir sy seun Absalom gevlug het.) HERE, hoe vermeerder hulle wat my pla! baie is dit wat teen my opstaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Psalm van Dawid toe hy gevlug het vir sy seun Absalom. |
| Afrikaans 1983 | 'n Psalm van Dawid toe hy vir sy seun Absalom gevlug het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Psalm. Van Dawid. Toe hy vir sy seun Absalom gevlug het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Psalm van Dawid, toe hy weggevlug het van sy seun Absalom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |