Psalms 29:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die stem van die HERE laat die hinde kalf en die bosse ontdek, en in sy tempel spreek elkeen van sy heerlikheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Die stem van die Here laat die ooie lam en stroop die bosse kaal. In sy tempel sê almal: “Heerlikheid!”
Afrikaans 1933/1953 Die stem van die HERE laat die takbokke lam en maak die bosse kaal; maar in sy paleis sê elkeen: Heerlikheid!
Afrikaans 1983 Die stem van die Here laat die wildsbokke ruk van skrik; dit stroop die bosse kaal. In sy paleis roep almal uit: “Hoe geweldig!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die stem van die Here laat wildsbokke lam, dit stroop bosse kaal. Sy hele paleis sê: “Heerlikheid!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die Here praat, dan kry die takbokke lammers, en dan waai die bome se blare af, en almal in die tempel skree en sê: “Die Here is Koning!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As Hy praat, skud die groot bome. Sy stem stroop die bosse kaal. In sy oorweldigende teenwoordigheid kan ’n mens net uitroep: “Alle eer behoort aan God alleen!”