Psalms 29:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die stem van die HERE laat die woestyn bewe; die HERE laat die woestyn Kades skud.
Afrikaans (NLV) 2011 Die stem van die Here laat die woestyn bewe. Die Here laat die Kadeswoestyn bewe.
Afrikaans 1933/1953 Die stem van die HERE laat die woestyn bewe; die HERE laat die woestyn van Kades bewe.
Afrikaans 1983 Die stem van die Here laat die woestyn bewe. Die Here laat die Kadeswoestyn bewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die stem van die Here laat die woestyn bewe, die Here laat die woestyn by Kades bewe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) wanneer die Here praat, dan bewe die woestyn. Die Here laat die Kades-woestyn bewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy stem laat die verste woestyne bewe.