Psalms 29:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die stem van die HERE verdeel die vuurvlamme.
Afrikaans (NLV) 2011 Die stem van die Here tref met weerligstrale.
Afrikaans 1933/1953 Die stem van die HERE slaan daar vuurvlamme uit.
Afrikaans 1983 Die stem van die Here laat weerlig uitslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die stem van die Here splyt rotse met vlamme.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die Here praat, dan brand die vure,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As Hy iets sê, is dit soos die weerlig wat slaan.