Psalms 29:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy laat hulle ook spring soos 'n kalf; Libanon en Sirion soos 'n jong eenhoring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy laat die Libanon bokspring soos ’n kalf en die Sirjon soos ’n jong bees. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Hy laat hulle opspring soos 'n kalf, die L¡banon en Sirjon soos 'n jong buffel. |
| Afrikaans 1983 | Hy laat die Libanon bokspring soos 'n kalf en die Sirjon soos 'n jong bees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy laat hulle bokspring soos 'n kalf, Libanon en Sirjon soos jong buffels. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy laat die berge rondspring soos kalwers, Hy laat die Libanon-berg en die Sirjon-berg rondspring soos die kalwers van oer-osse. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ja, as Hy praat, laat die dreuning die grootste berge soos jong bokkies rondhuppel. |