Psalms 29:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die stem van die HERE verbreek die seders; ja, die HERE breek die seders van die Líbanon.
Afrikaans (NLV) 2011 Die stem van die Here breek seders. Die Here versplinter die seders van die Libanon.
Afrikaans 1933/1953 Die stem van die HERE breek seders; ja, die HERE verbreek die seders van die L¡banon;
Afrikaans 1983 Die stem van die Here kloof die seders van die Libanon oop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die stem van die Here breek seders, die Here versplinter die seders van die Libanon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die Here praat, dan breek die sederbome, die sederbome op die Libanon-berg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die Here praat, is dit soos weerlig wat bome van bo tot onder oopkloof;