Psalms 29:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die stem van die HERE is kragtig; die stem van die HERE is vol majesteit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die stem van die Here is magtig. Die stem van die Here is vol majesteit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die stem van die HERE is met krag; die stem van die HERE is met heerlikheid. |
| Afrikaans 1983 | Die stem van die Here is magtig, die stem van die Here is vol majesteit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die stem van die Here is kragtig, die stem van die Here is glansryk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die Here praat, dan praat Hy hard, wanneer Hy praat, dan is dit die Koning wat praat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As Hy praat, gebeur dit net so... Wie kan dan teëpraat? Dis die Koning wat daar praat! |