Psalms 29:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gee aan die HERE die eer wat sy Naam toekom; aanbid die HERE in die skoonheid van heiligheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Verheerlik die Here oor die heerlikheid van sy Naam! Dien die Here in die grootsheid van sy heiligheid.
Afrikaans 1933/1953 Gee aan die HERE die eer van sy Naam; aanbid die HERE in heilige sieraad!
Afrikaans 1983 Prys die Here om die eer van sy Naam! Buig voor die Here by sy heilige verskyning!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gee eer aan die Here vir die heerlikheid van sy Naam! Buig in aanbidding voor die Here in sy glansryke heiligheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die Naam van die Here prys, want Hy is Koning. Julle moet voor die Here buig wanneer Hy verskyn, Hy is heilig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vertel vir almal hoe belangrik Hy is. Val dan self in aanbidding neer in sy oorweldigende teenwoordigheid.