Psalms 29:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE sal sy volk krag gee; die HERE sal sy volk seën met vrede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here gee krag aan sy volk. Die Here seën sy volk met vrede. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE sal sy volk sterkte gee, die HERE sal sy volk seën met vrede. |
| Afrikaans 1983 | Die Here gee krag aan sy volk; die Here seën sy volk met oorvloed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here gee krag aan sy volk, die Here seën sy volk met vrede. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here maak sy volk sterk, die Here laat dit goed gaan met sy volk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is hierdie Here wat sy volk sterk maak. Dit is hierdie Here wat sy volk omvou met alles wat nodig is. |