Psalms 29:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE sit op die vloed; ja, die HERE sit Koning vir ewig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here regeer oor die watervloed. Die Here heers as koning vir altyd.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE het gesit oor die Watervloed; ja, die HERE sit as Koning tot in ewigheid.
Afrikaans 1983 Die Here heers oor die watermassas, Hy heers vir altyd as koning.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here troon oor die vloed, ja, die Here troon as koning vir ewig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is op sy troon bokant die watervloed, die Here is Koning vir altyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here regeer oor die geruis van die magtige see, want Hy is koning oor alles.