Psalms 28:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE is hulle sterkte, en Hy is die reddende sterkte van sy gesalfde.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here is ’n sterkte vir sy volk, ’n veilige skuilplek vir sy gesalfde.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE is 'n sterkte vir hulle, en Hy is 'n vesting van verlossing vir sy gesalfde.
Afrikaans 1983 Die Here is 'n sterkte vir sy volk, 'n veilige beskutting vir sy gesalfde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die Here is vir sy volk 'n krag. Hy is die toevlug van verlossing vir sy gesalfde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here maak sy volk sterk, Hy beskerm sy gesalfde en Hy red hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here gee sy kinders krag. Hy beskerm en help leiers wat Hom vra om by hulle te wees.