Psalms 28:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geloofd sy die HERE, want Hy het die stem van my smekinge gehoor.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat die Here geprys word, want Hy het my smekinge gehoor.
Afrikaans 1933/1953 Geloofd sy die HERE, want Hy het die stem van my smekinge gehoor.
Afrikaans 1983 Aan die Here kom die lof toe, want Hy het my smeekstem gehoor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here moet geprys word, want Hy het na my smeekgebed geluister.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek prys die Here, Hy het gehoor toe ek gebid het en gevra het dat Hy my moet help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom prys die Here, want Hy het my gehelp toe ek na Hom geroep het.