Psalms 27:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe jy gesê het: Soek my aangesig; my hart het vir jou gesê: U aangesig, HERE, sal ek soek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het vir my hart gesê: “Kom en dien My.” Ek antwoord: “Here, ek kom U dien.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Van U sê my hart: Soek my aangesig! Ek soek u aangesig, o HERE! |
| Afrikaans 1983 | Ek onthou wat U gesê het: “Julle moet My kom dien!” Ek is hier om U te dien, Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My hart eggo u woorde: “Julle moet my teenwoordigheid opsoek!” U teenwoordigheid, Here, soek ek op. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek onthou dat U gesê het ons moet U kom dien, en ek het gekom om U te dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sê elke dag vir myself: Jy moet die Here dien. Soek na sy teenwoordigheid. Daarom aanbid ek U, Here. |