Psalms 27:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoor, HERE, as ek met my stem roep; wees my ook genadig en antwoord my.
Afrikaans (NLV) 2011 Luister tog na my as ek roep, Here. Wees genadig, verhoor my gebed!
Afrikaans 1933/1953 Hoor, o HERE, ek roep luid; en wees my genadig en antwoord my.
Afrikaans 1983 Luister tog na my, Here, as ek roep; wees my genadig en verhoor my gebed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Luister tog, Here, na my stem wanneer ek roep, wees my genadig en antwoord my!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U moet luister wanneer ek tot U bid, U moet genadig wees en U moet my antwoord.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, ek bid ernstig tot U. Ek roep na U. Wees goed vir my. Help my. Hoor my gebed en antwoord my.