Psalms 27:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wag op die HERE, hou goeie moed, en Hy sal jou hart versterk; wag, sê ek, op die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vertrou op die Here! Wees sterk en skep moed! Ja, vertrou op die Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE! |
| Afrikaans 1983 | Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wag op die Here! Wees sterk en hou moed, ja, wag op die Here! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet glo dat die Here jou sal help, jy moet sterk wees, jy moet dapper wees, jy moet glo dat die Here jou sal help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Stel al jou hoop op die Here! Vertrou op Hom! Hou moed! Wees sterk! Moenie die handdoek ingooi nie; bly wag op die Here! |