Psalms 27:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het flou geword, tensy ek geglo het om die goedheid van die HERE te sien in die land van die lewendes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tog is ek daarvan oortuig: Die Here se goedheid sal ek sien hier in die land van die lewendes. |
| Afrikaans 1933/1953 | o, As ek nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal sien in die land van die lewendes nie.... |
| Afrikaans 1983 | As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie...! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal beleef in die land van die lewendes nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle wil dit doen, maar ek glo dat ek in hierdie lewe nog sal sien dat die Here goed is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dis net my geloof in die Here wat my staande hou. Sy goedheid dra my elke dag van my lewe. As ek dit darem nie geglo het nie … |