Psalms 27:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Leer my u weg, o HERE, en lei my op 'n gelyk pad ter wille van my vyande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Leer my hoe om te lewe, Here. Lei my op ’n gelyke pad, want my vyande wag my in. |
| Afrikaans 1933/1953 | HERE, leer my u weg en lei my op 'n gelyk pad, vanweë my vyande. |
| Afrikaans 1983 | Leer my u wil, Here, en lei my op 'n gelyk pad sodat my vyande nie hulle sin kry nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, leer my u pad, lei my op 'n gelyk pad, vanweë my vyande. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, leer vir my hoe U wil hê ek moet lewe, lei my op 'n veilige pad, want ek het baie vyande. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, vat my hand. Lei my op ’n pad waar daar nie slaggate is nie. Wys my hoe om reg te lewe. Moenie dat hulle wat niks van my hou oor my seëvier nie. Pas my op. Lei my. |