Psalms 27:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer my vader en my moeder my verlaat, dan sal die HERE my opneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs al sou my pa en ma my verlaat, die Here sal my styf vashou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want my vader en my moeder het my verlaat, maar die HERE sal my aanneem. |
| Afrikaans 1983 | Al sou my vader en my moeder my verlaat, die Here sal my onder sy sorg neem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Selfs al verlaat my vader en moeder my, die Here sal my aanneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My pa en my ma sal my miskien los, maar die Here sal my by Hom hou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs al wil my pa en ma niks met my te doen hê nie, sal die Here self vir my sorg. |