Psalms 26:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Versamel nie my siel by sondaars en ook nie my lewe met bloedige mense nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie my saam met sondaars wegvee nie. Moenie dat ek saam met moordenaars omkom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ruk my siel nie weg saam met die sondaars en my lewe saam met die manne van bloed nie, |
| Afrikaans 1983 | Moet my tog nie saam met die sondaars, met die moordenaars laat omkom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moet my nie wegruk saam met sondaars, my lewe saam met manne wat bloed vergiet nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moenie my wegvee saam met sondaars nie, U moenie my laat sterf saam met moordenaars nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet my nie soos ’n sondaar behandel nie. Moet my tog nie saam met mense wat ander doodmaak, laat doodgaan nie. |