Psalms 26:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | HERE, ek het die woning van u huis liefgehad en die plek waar u eer woon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, u woonplek het ek lief, die plek waar u heerlikheid woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | HERE, ek het lief die woning van u huis en die woonplek van u heerlikheid. |
| Afrikaans 1983 | Here, u woonplek, die tuiste van u heerlikheid, het ek lief. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, ek het die huis waar U woon, lief, u heerlike woonplek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, ek is lief vir u tempel, die plek waar U, die Koning, woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek gaan graag kerk toe; daar beleef ek saam met ander gelowiges u grootheid op ’n ongelooflike manier. Ek is lief vir u teenwoordigheid. |