Psalms 26:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | sodat ek kan verkondig met die stem van danksegging en al u wonders kan vertel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | terwyl ek ’n danklied sing en vertel van al u wonders. |
| Afrikaans 1933/1953 | om die stem van lof te laat hoor en om al u wonders te vertel. |
| Afrikaans 1983 | om my loflied te sing en van al u wonders te vertel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om 'n loflied te laat opklink en te vertel van al u wonderdade. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | ek sing en ek sê vir U dankie, ek praat oor die wonderlike dinge wat U doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saam met u ander kinders wil ek U loof. Ek wil praat oor al die wonderlike dinge wat U in my lewe gedoen het. |