Psalms 26:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal my hande in onskuld was; so sal ek u altaar omring, o HERE!
Afrikaans (NLV) 2011 Ek was my hande as teken van my onskuld en verskyn voor u altaar, Here,
Afrikaans 1933/1953 Ek was my hande in onskuld en wil gaan rondom u altaar, o HERE,
Afrikaans 1983 As 'n onskuldige, Here, was ek my hande en draai ek na u altaar toe
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek was my hande om my onskuld te toon, sodat ek rondom u altaar kan loop, Here,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ek was my hande om te wys dat ek onskuldig is en ek loop om die altaar,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, ek is onskuldig. Ek was my hande in onskuld. My lewe is skoon. Ek wil U vol blydskap dien. Ek loop na die plek waar mense U dien.