Psalms 26:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het die vergadering van kwaaddoeners gehaat; en sal nie by die goddelose sit nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek verag die byeenkoms van bose mense, en by die goddeloses sit ek nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek haat die vergadering van kwaaddoeners, en by die goddelose sit ek nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek vermy die geselskap van misdadigers en hou my nie op met goddeloses nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het 'n weersin in die byeenkoms van kwaaddoeners, en by goddeloses sit ek nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer slegte mense bymekaarkom, dan is ek nie by hulle nie, ek sit nie saam met die mense wat verkeerd doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom bly ek weg van mense wat net slegte dinge doen en U nie dien nie. Ek haat alles wat hulle doen! Hulle leef sonder U. |