Psalms 26:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het nie met ydele mense gesit nie, en ek sal ook nie ingaan met bedrieërs nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met leuenaars gaan ek nie om nie; met skynheiliges gaan ek nie saam nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sit nie by valse mense nie, en met slinkse mense gaan ek nie om nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek hou my nie op met bedrieërs nie en met agterbakse mense gaan ek nie om nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sit nie by bedrieërs nie, en by slinkse mense kom ek nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is nie een van die mense wat vals is nie, ek wil niks doen saam met skynheilige mense nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek meng nie met mense wat ’n slegte invloed op my kan hê nie. Ek kom nie by mense wat voorgee wat hulle nie is nie. |