Psalms 26:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want u goedertierenheid is voor my oë, en ek het in u waarheid gewandel.
Afrikaans (NLV) 2011 Want ek is gedurig bewus van u liefde; ek het volgens u waarheid gelewe.
Afrikaans 1933/1953 want u goedertierenheid is voor my oë, en ek wandel in u waarheid.
Afrikaans 1983 Ek laat my deur u liefde lei en ek lewe deur u trou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want ek hou u troue liefde voor oë en ek leef volgens u waarheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want ek onthou altyd dat U doen wat U belowe het, ek weet net U is God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U sal sien dat ek u voorbeeld navolg. Ek onthou altyd dat U my liefhet. Ek luister na U en doen goeie dinge vir ander.