Psalms 26:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My voet staan op 'n gelyke plek; in die gemeentes sal ek die HERE loof.
Afrikaans (NLV) 2011 My voete staan vas op gelyke grond. Daarom prys ek die Here in die vergadering.
Afrikaans 1933/1953 My voet staan op gelyk grond; ek sal die HERE loof in die vergaderings.
Afrikaans 1983 dan is my pad vorentoe gelyk en sal ek die Here prys in die samekoms van die gemeente.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My voet staan op gelyk grond; in die byeenkomste sal ek die Here prys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer ek weer veilig is, dan sal ek die Here prys waar die gemeente bymekaar is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek weet dat ek by U veilig is. U maak my pad gelyk. Oral waar u kinders bymekaarkom, sal ek U loof.