Psalms 26:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar wat my betref, ek sal in my opregtheid wandel; verlos my en wees my genadig.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar ek lewe in opregtheid; red my en wees my genadig.
Afrikaans 1933/1953 Maar,k wandel in my opregtheid; verlos my en wees my genadig.
Afrikaans 1983 Maar ek is onskuldig. Red my en wees my genadig;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar ek, ek gedra my onberispelik – red my en wees my genadig!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En ek? Ek wil aanhou om eerlik te lewe, U moet my vrymaak en U moet genadig wees vir my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar ek leef nie so nie. Ek is onskuldig. Daarom smeek ek: red my, wees goed vir my.