Psalms 26:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In wie se hande onheil is, en hulle regterhand vol omkoopgeld. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle hande is gevul met bose planne, hulle regterhande vol omkoopgeld. |
| Afrikaans 1933/1953 | in wie se hande skandelike dade is, en wie se regterhand vol is van omkopery. |
| Afrikaans 1983 | Daar is bedrog in hulle hande, hulle regterhande is vol omkoopgeld. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hulle aan wie se hande 'n skanddaad kleef, en wie se regterhand vol omkoopgeld is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle is altyd gereed om slegte dinge te doen, hulle vat geld van skuldige mense en dan sê hulle dat daardie mense nie skuldig is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle doen vieslike dinge. Hulle is daaraan gewoond om mense om te koop. |