Psalms 25:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | God en opreg is die HERE; daarom sal Hy sondaars op die weg leer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here is goed en doen wat reg is. Daarom wys Hy vir sondaars die regte pad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Tet. Die HERE is goed en reg; daarom sal Hy sondaars leer aangaande die weg. |
| Afrikaans 1983 | Die Here is goed en regverdig: Hy wys selfs vir sondaars die pad aan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here is goed en reg, daarom leer Hy sondaars die pad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is goed en Hy doen altyd reg. Dit is hoekom Hy vir sondaars leer hoe hulle moet lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is goed. Hy tree regverdig op. Hy help selfs sondaars om op die regte pad te kom. |