Psalms 25:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dink, o HERE, aan U barmhartighede en U goedertierenhede; want hulle was altyd van ouds.
Afrikaans (NLV) 2011 Dink, o Here, aan u liefde en medelye, van altyd af deur U bewys.
Afrikaans 1933/1953 Sajin. Dink, HERE, aan u barmhartigheid en u goedertierenhede, want die is van ewigheid af.
Afrikaans 1983 Dink aan die liefde en trou, Here, wat U van altyd af betoon het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dink aan u barmhartigheid en u troue liefde, Here, want dit is van altyd af daar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U moet onthou hoe U altyd jammer was vir my, hoe U altyd gedoen het wat U belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, u liefde en u goedheid kom van altyd af. Dink daaraan dat U vir ons goed was.