Psalms 25:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil; op U wag ek die hele dag.
Afrikaans (NLV) 2011 Lei my deur u waarheid en leer my, want U, o God, is my redder. Die hele dag wag ek vol hoop op U.
Afrikaans 1933/1953 He. Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag.
Afrikaans 1983 Laat u waarheid my lei en onderrig my daarin, want U is God, my redder. In U stel ek elke dag my verwagting.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Lei my deur u waarheid en leer my, want U is die God wat my red; op U wag ek die hele dag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Leer my om reg te lewe, soos U wil hê, want U is die God wat my red, ek glo altyd dat dit net U is wat my kan help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Leer my hoe U wil hê ek moet lewe. Laat my op die regte pad loop. U is die God wat my red. Op U vestig ek al my hoop.