Psalms 25:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wys my u weë, HERE; leer my u paaie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, wys my die weg wat ek moet gaan, leer my u paaie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dalet. HERE, maak my u weë bekend; leer my u paaie. |
| Afrikaans 1983 | Maak my u wil bekend, Here, leer my u paaie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, maak u paaie aan my bekend; leer my u weë. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U moet vir my sê wat U wil hê ek moet doen, U moet vir my leer hoe ek moet lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wees vir my soos ’n onderwyser. Gee my insig sodat ek weet wat U wil hê ek moet doen. Wys my watter pad is die regte pad. |