Psalms 25:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verlos Israel, o God, uit al sy benoudhede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | O God, bevry Israel uit al sy nood. |
| Afrikaans 1933/1953 | o God, verlos Israel uit al sy benoudhede! |
| Afrikaans 1983 | O God, red Israel uit al sy nood. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bevry Israel, o God, van al sy benoudheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, U moet die volk Israel vrymaak van alles wat hulle laat swaarkry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God, red tog u kinders uit al die probleme wat hulle so bang maak. |