Psalms 25:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat opregtheid en opregtheid my bewaar; want ek wag op jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag opregtheid en eerlikheid my beskerm, want ek wag op U. |
| Afrikaans 1933/1953 | Tau. Laat vroomheid en opregtheid my bewaar, want U verwag ek. |
| Afrikaans 1983 | Laat onskuld en opregtheid oor my die wag hou, want op U vertrou ek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag onskuld en opregtheid oor my wag hou, want ek wag op U. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek bid dat U my moet help om 'n goeie en 'n eerlike mens te bly, ja, ek glo dat U my sal help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sien dat ek onskuldig is, en dat ek U voluit wil dien. Help my om voluit te lewe, want ek vestig al my hoop op U. |