Psalms 25:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bewaar my siel en red my; laat my nie beskaamd staan nie; want ek vertrou op U. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Beskerm my en red my! Bewaar my van vernedering, want ek vertrou op U. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sjin. Bewaar my siel en red my; laat my nie beskaamd staan nie, want by U skuil ek. |
| Afrikaans 1983 | Beskerm my en red my, laat my nie beskaamd staan nie, want by U skuil ek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Beskerm tog my lewe en red my; laat my nie beskaamd staan nie, want ek skuil by U. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Beskerm my en red my, moenie dat ek verloor nie, want ek vra dat U my moet beskerm. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet my nie in die steek laat nie. Beskerm my en red my. By U kom kruip ek weg. |