Psalms 25:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My God, ek vertrou op U; laat my nie beskaamd staan nie, laat my vyande nie oor my triomfeer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek vertrou op U, my God! Moenie dat ek in die skande kom, of my vyande oor my laat juig nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bet. My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie. |
| Afrikaans 1983 | my God, op U vertrou ek. Laat my vertroue tog nie tevergeefs wees nie, laat my vyande nie juig oor wat met my gebeur nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My God, op U vertrou ek; laat my tog nie beskaamd staan nie; laat my vyande nie oor my jubel nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My God, ek glo dat U sal doen wat U belowe het. U moenie dat ek verloor teen my vyande nie, U moenie dat hulle juig omdat dit sleg gaan met my nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My God, op U vertrou ek. Moet my tog nie in die steek laat nie. Moenie dat hulle wat U verwerp, my spot nie. |