Psalms 25:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Let op my vyande; want hulle is baie; en hulle haat my met wrede haat.
Afrikaans (NLV) 2011 Kyk hoeveel vyande is teen my, hoe hulle my haat met venyn!
Afrikaans 1933/1953 Resj. Aanskou my vyande, want hulle is talryk, en hulle haat my met 'n gewelddadige haat.
Afrikaans 1983 Kyk hoe baie vyande het ek en hoe fel haat hulle my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk na my vyande, hoe baie hulle geword het; en hoe fel hulle my haat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kyk hoe baie vyande het ek, kyk hoe baie haat hulle my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Beskerm my teen almal wat my haat. Kyk hoe baie vyande het ek. En kyk hoe erg haat hulle my.